Lees Meer/Read More

Tandheelkundige Higiëne

Die belangrikheid van mondhigiëne Verbeter algehele gesondheid. Kan tandvleissiekte voorkom. ‘n Tandheelkundige ondersoek deur jou veearts moet ten minste elke twee jaar gedoen word. Daar word beraam dat alle diere op die ouderdom van drie jaar ‘n periodontale siekte het. Kontak Dawn 021-224 0020 vir jou troeteldier se tandheelkundige ondersoek.

Lees Meer/Read More

Milbemax Troeteldier Ontwurming

Milbemax Ontwurming Ontwurming vir honde is super maklik gemaak met lekker, koubare Milbemax tablette. As een van die gewildste en betroubaarste ontwurmingsmiddels wat deur veeartse in Suid-Afrika gebruik word, behandel Milbemax al die algemeenste wurms wat in honde voorkom. Beskikbaar by: Die Ark DierekliniekVersterstraat 7Paarl 7646Tel: 021-2240020/21 Lees gerus wat Spencer & Snowy, Liquorice en… Read More Milbemax Troeteldier Ontwurming

Lees Meer/Read More

Artritis by troeteldiere

Met die winter op hande, is jou hond of kat dalk ’n bietjie minder entoesiasties om buite toe te gaan as gewoonlik, maar voor jy alles op luiheid of selfs die ouderdom blameer, lees verder. Jou beste vriend kan aan artritis ly. Artritis beteken eenvoudig ‘inflammasie van die gewrigte’ en is ‘n algemene probleem vir… Read More Artritis by troeteldiere

Lees Meer/Read More

Bene en jou hond

Dit is van kritieke belang om te verhoed dat jy vir jou hond die verkeerde soort been gee. Pluimvee- en varkbene, of gekookte bene van enige aard, is streng verbode, maar dit is regtig gevaarlik om enige gekookte been aan jou hond te gee, aangesien gekookte bene kan splinter en die maag en ingewande kan… Read More Bene en jou hond

Lees Meer/Read More

Slegte Asem by Troeteldiere

‘n Stink asem of halitosis by ‘n troeteldier is gewoonlik ‘n teken van mond- of tandvleis siektes. Dit word veroorsaak deur plaak,  aanpaksels en bakterieë wat rooierige, ontsteekte en dikwels bloeiende tandvleis veroorsaak. Voedseldeeltjies wat na maaltye in die mond bly, kan ‘n broeiplek vir bakterieë word en vinnig plaak vorm, ‘n onsigbare laag op… Read More Slegte Asem by Troeteldiere

Lees Meer/Read More

Parvovirus Infeksie in honde.

Die hondeparvovirus infeksie is ‘n hoogs aansteeklike virale siekte wat honde raak. Die virus manifesteer hom in twee verskillende vorme.  1. Die meer algemene vorm is in die derms, wat gekenmerk word deur braking, diarree, gewigsverlies en gebrek aan aptyt (anorexia). 2. Die minder algemene vorm is in die hart wat die hartspiere van fetusse en… Read More Parvovirus Infeksie in honde.

Lees Meer/Read More

Vakansietyd … het jou troeteldiere mikroskyfies?

Menige troeteldiere raak oor die feesseisoen verlore en vind nie weer hulle pad terug huistoe nie. Troeteldiere behoort met ’n mikroskyfie gemerk te word, en as hulle ’n naamplaatjie met jou telefoonnommer en adres op aan het, kan dit vir jou makliker wees om met jou troeteldier herenig te word. Naamplaatjies kan egter verlore raak,… Read More Vakansietyd … het jou troeteldiere mikroskyfies?

Lees Meer/Read More

‘n Kat as Troeteldier

Enige iemand met ’n sagte plek vir troeteldiere sal saamstem dat dié wollerige bondeltjies-liefde nie regtig troeteldiere is nie – hulle is onvoorwaardelik deel van die gesin. Jou katjie floreer nie net onder jou liefde nie, maar is ook goed vir jou geestes- en fisieke gesondheid. As kinders geleer word hoe om ’n klein katjie… Read More ‘n Kat as Troeteldier

Lees Meer/Read More

Hondsdolheid

Hondsdolheid, is ‘n dodelike virus wat in diere soos honde asook die mens voorkom. Die virus word in speeksel uitgeskei en tas die senustelsel aan. Jou troeteldiere en ander huisdiere kan besmet word wanneer hulle deur wilde diere met hondsdolheid gebyt word. Die virus word deur die byt van ‘n dier met hondsdolheid aan die… Read More Hondsdolheid

Lees Meer/Read More

Bosluis en Vlooibeheer

Bosluis- en vlooibeheer is die hele jaar belangrik, maar veral in die somermaande aangesien dit bosluis-en vlooi seisoen is. Die somer bring warmer temperature sowel as natter toestande in die grootste deel van die land wat optimale toestande vir bosluis- en vlooi oorlewing is. Dit maak jou troeteldier meer kwesbaar as die korrekte voorkomende maatreëls… Read More Bosluis en Vlooibeheer