Lees Meer/Read More

Tandheelkundige Higiëne

Die belangrikheid van mondhigiëne

  • Verbeter algehele gesondheid.
  • Kan tandvleissiekte voorkom.
  • ‘n Tandheelkundige ondersoek deur jou veearts moet ten minste elke twee jaar gedoen word.

Daar word beraam dat alle diere op die ouderdom van drie jaar ‘n periodontale siekte het.

Kontak Dawn 021-224 0020 vir jou troeteldier se tandheelkundige ondersoek.