Lees Meer/Read More

Bosluis en Vlooibeheer

Bosluis- en vlooibeheer is die hele jaar belangrik, maar veral in die somermaande aangesien dit bosluis-en vlooi seisoen is.

Die somer bring warmer temperature sowel as natter toestande in die grootste deel van die land wat optimale toestande vir bosluis- en vlooi oorlewing is.

Dit maak jou troeteldier meer kwesbaar as die korrekte voorkomende maatreëls nie geneem word nie.

Besoek gerus Die Ark Dierekliniek, Versterstraat 7, Lemoenkloof, Paarl vir advies en raad asook die beste produkte om bosluise en vlooie te beheer.

Nuut! Besoek gerus Die Ark Dierekliniek.