Meet your veterinarian
Dr Harry Sliep
Experienced veterinary care, advanced surgical expertise and a genuine commitment to every patient.
Afrikaans
Dr Harry Sliep het in 1997 as veearts aan die Universiteit van Pretoria gekwalifiseer, waarna hy drie jaar in Engeland gepraktiseer het.
Hy het ’n besondere belangstelling in oogtoestande en oogchirurgie. Hy geniet alle aspekte van chirurgie, veral die herstel van beenfrakture en algemene chirurgie.
In 2000 het hy sy eie praktyk in Kimberley gevestig, waar hy 16 jaar lank as kleindierpraktisyn gewerk het. Dr Harry en sy gesin het in 2016 na Paarl verhuis en Die Ark Dierekliniek op 1 November 2018 geopen.
English
Dr Harry Sliep qualified as a veterinarian at the University of Pretoria in 1997, followed by three years in practice in England.
He has a special interest in eye conditions and eye surgery. He enjoys all aspects of surgery, especially fracture repair and general surgery.
In 2000 he established his own practice in Kimberley, where he worked as a small-animal veterinarian for 16 years. Dr Harry and his family moved to Paarl in 2016 and opened Die Ark Dierekliniek on 1 November 2018.
Routine care through to advanced procedures
Die Ark Dierekliniek is equipped to manage routine veterinary needs as well as advanced diagnostic and surgical procedures.