Tuis/Home

Die Ark Dierekliniek

Welkom by die Ark Dierekliniek.

Die Ark Dierekliniek is geleĆ« in een van die oudste geboue in die historiese dorpie Paarl, die hart van die prentjie mooi Boland.  

Die Ark Dierekliniek onder leiding van Dr Harry Sliep bied ‘n omvattende reeks veeartsenykundige dienste aan honde en katte.

Dr Harry Sliep het ‘n intense belangstelling in siektetoestande van die oog sowel as oog chirurgie. Hy geniet alle aspekte van chirurgie veral die herstel van been frakture asook alle algemene chirurgie.  

Die Ark Dierekliniek is goed toegerus om alle roetine sowel as gevorderde prosedures te kan hanteer.

Welcome to Die Ark Dierekliniek.

Die Ark Dierekliniek is located in historic Paarl, in one of the oldest buildings in town, the heart of the beautiful Boland.

Die Ark Dierekliniek led by Dr. Harry Sliep offers a comprehensive range of veterinary services to dogs and cats.

Dr Harry Sliep has an intense interest in eye conditions and eye surgery. He enjoys all aspects of surgery, especially the repair of leg fractures as well as all general surgery.

Die Ark Dierekliniek is well-equipped to handle all routine and advanced procedures.

Aanbevelings/Recommendations:

I am impressed by the wonderful atmosphere, friendliness and level of professionalism. Dawn is a lovely lady and Dr. Harry is a cool guy! I'll be back.

Posted by Dimitri Fabian Jacobs on Tuesday, November 19, 2019

Dr Harry en Dawn se praktyk kan eintlik nie n vearts genoem word nie, eerder n Diere Omgee Sentrum, Dr Harry se kennis,…

Posted by Mariessa Myburg on Monday, November 4, 2019

Ons is al 14jr kliente van Boland Diere kliniek in Worcester (ons kom van daar, maar woon al 8jr die kant vd berg). Dis…

Posted by Lee-Ann Van Rooyen on Wednesday, October 23, 2019