Lees Meer/Read More

Oorinfeksie by honde

Honde met oorinfeksies is ongemaklik. Hulle ore is ‘n bron van konstante pyn en veroorsaak dat hulle krap en kopskud.

In die meeste gevalle sal ‘n hond se oorinfeksie nie vanself verdwyn nie. Indien u te lank wag om die oorinfeksie te behandel, kan dit baie moeiliker raak om te behandel . ‘n Onbehandelde oorinfeksie kan lei tot chroniese probleme, gehoorverlies en soms duur operasies.

Die goeie nuus is dat indien ‘n oorinfeksie betyds opgetel en behandel word dit maklik en vining opklaar. 

Vir meer inligting kontak:
Die Ark Dierekliniek
Versterstraat 7
Paarl
7646

Tel: 021-224 0020/21

#diearkdierekliniek #oorinfeksie #veearts #veeartspaarl