Lees Meer/Read More

Groot of klein …

Foto deur Jorge Gardner,  Unsplash Die Deense hond, ‘n saggeaarde reus van Duitsland is die GROOTSTE hond en die Chihuahua, ‘n op en wakker piepklein hondjie,  die KLEINSTE hond ter wêreld. Groot honde hou van stap en het baie spasie en oefening nodig,  terwyl medium grootte honde minder spasie nodig het maar ook gereeld moet gaan… Read More Groot of klein …

Lees Meer/Read More

Dinge kan soms te veel raak vir jou hond

Foto: Anna Dudkova – Unsplash.com Honde-depressie is soortgelyk aan die wat ons as mense ervaar. Daar is allerhande maniere om te weet of iemand depressief is. Hulle kan bevoorbeeld ophou eet – of meer eet om die pyn uit te doof. Daar is ‘n goeie kans dat hulle in die algemeen sal begin onttrek deur… Read More Dinge kan soms te veel raak vir jou hond

Lees Meer/Read More

Anale Kliere by Honde

Honde het twee klein sakkies aan weerskante van hul anus. Hulle vervaardig en skei ‘n onwelriekende, olierige, bruin vloeistof af wat honde gebruik om mekaar te identifiseer en hul gebied te merk. Dit is waarom hulle mekaar se agterwêreld gereeld snuffel. Wanneer die anale kliere nie reg funksioneer nie, kan dit ongemak en selfs infeksie… Read More Anale Kliere by Honde

Lees Meer/Read More

Haarverlies by Honde

unsplash-logoCamilo Fierro Normaal of Abnormaal Haarverlies by honde is normaal, maar wanneer dit lei tot kaal kolle op sy/haar vel kan dit ‘n bron van kommer wees. Sommige honde rasse is egter meer geneig daartoe om hare te verloor as ander. Redes vir abnormale haarverlies Daar is baie redes waarom honde hare kan verloor (ook… Read More Haarverlies by Honde

Lees Meer/Read More

Stert en Stertswaai Feite

Fotokrediet: Nathalie Ehrnleitner – Unsplash Kort of lank, stomp of gekrul,  jou hond gebruik sy stert om met jou te kommunikeer, te wys hoe hy voel, om oefening te kry en ook vir balans. Oefening: Honde kry oefening deur hulle sterte te jaag, dit is vir hulle ‘n lekker speletjie. Vrolik: ‘n Hond met ‘n stert wat… Read More Stert en Stertswaai Feite