Lees Meer/Read More

Anale Kliere by Honde

Honde het twee klein sakkies aan weerskante van hul anus. Hulle vervaardig en skei ‘n onwelriekende, olierige, bruin vloeistof af wat honde gebruik om mekaar te identifiseer en hul gebied te merk. Dit is waarom hulle mekaar se agterwêreld gereeld snuffel. Wanneer die anale kliere nie reg funksioneer nie, kan dit ongemak en selfs infeksie… Read More Anale Kliere by Honde

Lees Meer/Read More

67 minute van Mandela-dag

Nelson Mandela en sy hond Gompo. Mandela se deernis het veral ook diere ingesluit – hy was ‘n beskermheer van die “National Council of SPCAs”, wat werk om die welsyn van diere in alle gemeenskappe van Suid-Afrika te verbeter. Die Ark Dierekliniek ondersteun Woolworths se My School/My Village/My Planet inisiatief met die SPCA Paarl as… Read More 67 minute van Mandela-dag

Lees Meer/Read More

Ouerdom en Katte

Foto: Alexandru Zdrobău – Unsplash Wanneer katte ouer word begin hulle dikwels tekens toon van verlangsaming. Hulle kan minder aktief en selfs slaperig wees, en kan ook minder geneig wees om te spring of te klim. Ouer katte is ook dikwels geneig tot gewigstoename, maar in sommige gevalle kan ouer katte gewig verloor. Sommige van… Read More Ouerdom en Katte

Lees Meer/Read More

Can Pets at Home Spread the New Coronavirus? (2019-nCOV)?

At present there is no evidence that companion animals/pets such as dogs or cats can be infected with the new coronavirus. HOWEVER, it is always a good idea to wash your hands with soap and water after contact with pets. – Source: World Health Organization #coronavirus #canpetsspreadcoronavirus #washyourhands

Lees Meer/Read More

Haarverlies by Honde

unsplash-logoCamilo Fierro Normaal of Abnormaal Haarverlies by honde is normaal, maar wanneer dit lei tot kaal kolle op sy/haar vel kan dit ‘n bron van kommer wees. Sommige honde rasse is egter meer geneig daartoe om hare te verloor as ander. Redes vir abnormale haarverlies Daar is baie redes waarom honde hare kan verloor (ook… Read More Haarverlies by Honde

Lees Meer/Read More

Troeteldier Pret

Blokraai – Idiome met honde en katte Leidrade: Hy gooi ‘n kat in die …. (8) – dwars … hond verbrand sy mond. (8) – af Hy weet daarvan soveel as kat van …. (8) – dwars Hy kon nie hond … maak nie. (6) – dwars As die kat weg is, is die ….… Read More Troeteldier Pret

Lees Meer/Read More

Wurms by Troeteldiere

(Fotokrediet: Alvan Nee – Unsplash) Wurms word dikwels onderskat as oorsaak van siekte en dood in honde, veral jong hondjies. Algemene Tipes Wurms: Honde en katte kan twee tipes wurms kry nl. rondewurms en lintwurms. Rondewurms:  Rondewurms is rond , het ‘n gladde buitewand en bestaan nie uit segmente nie. Lintwurms:  Lintwurms het ‘n kop met… Read More Wurms by Troeteldiere

Lees Meer/Read More

Hitte-Uitputting

Fotokrediet: Murilo Viviani on Unsplash Honde sweet nie soos mense nie, dus kan hulle nie van die oortollige hitte in hulle liggame ontslae raak nie.  Hitte-uitputting by diere kom voor wanneer hulle liggaamstemperatuur bo 39 grade celsius styg. Tekens van Hitte-Uitputting: Vinnige asemhaling is die eerste teken van hitte-uitputting, veral by honde. Oormatige kwyl Vinnige hartklop Duiseligheid… Read More Hitte-Uitputting

Lees Meer/Read More

Diabetes by Troeteldiere

Fotokrediet:  Tran Mau Tri Tam – Unsplash Net soos by mense is Diabetes Mellitus  by honde en katte ‘n algemene en kroniese hormonale toestand wat gereeld voorkom. Wat is Diabetes Diabetes is hoë bloedsuiker as gevolg van die pankreas wat nie insulien kan produseer nie.  Insulien is verantwoordelik vir die oordra van glukose molekules vanaf die bloed… Read More Diabetes by Troeteldiere