Lees Meer/Read More

Ouerdom en katte

Foto: Alexandru Zdrobău – Unsplash Wanneer katte ouer word begin hulle dikwels tekens toon van verlangsaming. Hulle kan minder aktief en selfs slaperig wees, en kan ook minder geneig wees om te spring of te klim. Ouer katte is ook dikwels geneig tot gewigstoename, maar in sommige gevalle kan ouer katte gewig verloor. Sommige van… Read More Ouerdom en katte