Milbemax Ontwurming
Ontwurming vir honde is super maklik gemaak met lekker, koubare Milbemax tablette. As een van die gewildste en betroubaarste ontwurmingsmiddels wat deur veeartse in Suid-Afrika gebruik word, behandel Milbemax al die algemeenste wurms wat in honde voorkom.
Beskikbaar by:
Die Ark DierekliniekVersterstraat 7Paarl 7646
Tel: 021-2240020/21