Diabetes by Troeteldiere
Fotokrediet: Tran Mau Tri Tam – Unsplash Net soos by mense is Diabetes Mellitus by honde en katte ‘n algemene en kroniese hormonale toestand wat gereeld voorkom. Wat is Diabetes Diabetes is hoë bloedsuiker as gevolg van die pankreas wat nie insulien kan produseer nie. Insulien is verantwoordelik vir die oordra van glukose molekules vanaf die bloed… Read More Diabetes by Troeteldiere